Tuis
Kopiereg voorbehou - Webblad ontwerp en instandhouding deur AIH Group
Tuisblad
Kontak ons
Administrasie
Tuis
Administrasie
Kontak ons
Tuisblad
Administrasie
Kontak ons
Kontak ons
Administrasie
Tuis
Terug na bo ↑

Somer

 

Laerskool

Geruite skoolbloes

Vlootblou  broekromp

Vlootblou sokkies

Swart skoolskoene

Hoërskool dogters

Geruite skoolbloes

Vlootblou broekromp

Vlootblou sokkies met swart skoolskoene

 

Winter

Laerskool en Hoërskool dogters

Geruite skoolbloes

Vlootblou langbroek

Skooltrui of skoolbaadjie

Skooldas (seniors)

Swart skoolskoene en vlootblou kouse

Dogters

Somer

 

Laerskool

Geruite kortmouhemp

Vlootblou skoolkortbroek

Swart skoolskoene met vlootblou lang kouse

Hoërskool seuns

Geruite kortmouhemp

Vlootblou langbroek

Swart skoolskoene met vlootblou lang kouse

Gr 8-12 -  skooldas is verpligtend.

 

Winter

Laerskool en Hoërskool seuns

Geruite kortmouhemp

Vlootblou langbroek

Vlootblou skooltrui of Baadjie

Skooldas (seniors)

Swart skoolskoene en navy  kouse

Seuns

Let asseblief daarop dat vanaf Januarie 2010, GEEN skoolklere op rekening verkoop sal word nie -  betaling moet dadelik geskied (kontant-, tjek- of elektronies). Gebruik asseblief  die bankbesonderhede soos op die bestelvorm vir elektroniese inbetaling. Bring asseblief die bewys van elektroniese betaling saam wanneer u die skoolklere kom afhaal.

Klerewinkeltye:

Elke Woensdae vannaf 09:00-10:00 (behalwe vakansies)

Twee dae voor die opening van elke skoolkwartaal vanaf 08:00 - 13:00

Skoolklere

pryslys

Pryslys - Skoolklere.pdf
Pryslys - Skoolklere.pdf

Bestelvorm

Skooldragbestellings.pdf
Skooldragbestellings.pdf
Skooldrag