- Ons het 31 1ste plekke behaal in die Ntvl byeenkoms.
- Daar was 6 Rekords verbeter tydens Ntvl byeenkoms deur ons leerlinge.
- Ons het 9 1ste plekke behaal in die SA byeenkoms.
- Daar was 3 rekords verbeter by die SA byeenkoms deur ons leerlinge.
Skooltye: 07:15
(Gr 1 - 3) 12:30
(Gr4 - 5) 13:30
(GR6 - 12) 14:00