







Geleenthede word aan leerlinge gebied om op provinsiale en nasionale vlak deel te neem aan:
• Atletiek
• Rugby
• Netbal
• Krieket
• Hokkie
• Landloop en Skaak
Professionele afrigters wat sportklinieke in onder andere atletiek, rugby, netbal, hokkie, krieket en landloop aanbied word vir 2010 beplan.


