-Elke Woensdag is die skoolklerewinkel oop van 08:00 tot 10:00. Winkel is gesluit tydens vakansies, behalwe die dag
voor skool heropen word van 08:00 tot 10:00.
-U word daaraan herinner dat skoolfonds asseblief teen die 7de van elke maand inbetaal moet wees.